Mosambiek Borglys
Hello almal!Lees deur die lys, en indien moontlik, kyk of julle (of julle ouers) bereid is om enige van die items te borg of kostes by te dra. Maak nie saak hoe groot of hoe klein die bydrae is nie, elke bydrae sal op die ou end help om die totale kostes te verminder. Dit hoef nie 'n fisiese borg te wees nie, 'n borg in die vorm van kontant is ook perfek. Baie dankie by voorbaat ~Santi en Esmari
Bereid om enige van die volgende items te borg:
Bereid om enige van die volgende maaltye te borg:
Naam en Van
Enige ekstra bedrag wat jy bereid is om te borg/voorstelle
Submit
Should be Empty: